|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Die skrywers van die suksesvolle Nuwe Alles-In-Een-reeks vir Graad
R tot 3 bied die Best Books Gegradeerde Leesreeks aan. Die
leesreeks is geskryf deur kundiges op die gebied van
aanvangsonderrig en -lees. Al die skrywers het reeds ’n aantal
gegradeerde leesboeke, wat in baie klaskamers gebruik word, die lig
laat sien. Die reeks is ontwikkel onder die leiding van Mart Meij
van wie verskeie aanvangsleesreekse met groot sukses in skole
gebruik word. Oorsig van die leesreeks: Die Best Books Gegradeerde
Leesreeks vir Huistaal is vir Grondslagfase-leerders ontwikkel om
die jong lesers se taalvlak te bevorder; se woordeskat uit te brei;
sigwoorde te leer; se leesspoed te verbeter. Hierdie leesreeks
kweek opgewondheid en maak leerders lus om te lees! Hierdie
leesboeke bevat interessante en prettige temas en belangrike
aanvangskennis wat die vereistes volg van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring. Die leesboeke is gegradeer volgens
taalvlak – maklik na moeiliker na moeilik. Maak die Best Books
Gegradeerde Leesreeks deel van u klas!
'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9!
Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees.
Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oë wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoël in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie.
Hierdie skooluitgawe is aangevul met
• ’n inleiding tot die roman
• woordverklarings
• glossariums
• verrykende materiaal
• vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.
180 Days of Spelling and Word Study is a fun and effective daily
practice workbook designed to help students improve their spelling
skills. This easy-to-use sixth grade workbook is great for at-home
learning or in the classroom. The engaging standards-based
activities cover grade-level skills with easy to follow
instructions and an answer key to quickly assess student
understanding. Each week students learn 20 words, focusing on
spelling rules, patterns, and vocabulary. Watch students become
better spellers with these quick independent learning
activities.Parents appreciate the teacher-approved activity books
that keep their child engaged and learning. Great for
homeschooling, to reinforce learning at school, or prevent learning
loss over summer.Teachers rely on the daily practice workbooks to
save them valuable time. The ready to implement activities are
perfect for daily morning review or homework. The activities can
also be used for intervention skill building to address learning
gaps.
|
|