|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Our workbooks for each year contain extra reading and writing
activities perfect for homework or cover work. Vocabulary lists at
the end of each module. Year 9 Workbook Rot for extension Print
edition in packs of 8. Differentiated Year 9 Workbook Grun for
reinforcement sold separately in packs of 8.
Liplekker leesdinge (Vlak 5) is een van die titels in die KABV
goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is
ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase
(graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en
nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie
soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe,
boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate,
tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande
oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal
pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te
ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans
kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks
bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4);
Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak
3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker
leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad
6).
'Listos ' is a Spanish language course for year seven or eight
starters working at Key Stage 3. The individual course books are
graded to help students learn in a coherent and structured way.
Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep
prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis
Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns
se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie,
olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14
bewegings wat vir twee klaviere en ’n kamerorkes geskryf is.
Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by
Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels,
Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.
|
|