’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme
sal spreek. Nyambura is laat! Sy is op pad om vir haar Ouma te gaan
kuier en sy moet die bus neem van die mark af om daar te kom. Sy
soen haar Mamma tot siens voordat sy na die bus haas. Nyambura moet
lank wag vir die bus en dus raak sy verlore in haar eie gedagtes.
Sal sy daarin slaag om die bus te haal of gaan sy agterbly?
Nyambura Wag vir die Bus is ’n storie wat kinders die belangrikheid
van goeie dade leer. Dit herinner ons ook om die momente wat ons
saam met geliefdes spandeer, te waardeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!