Christine Louw is die dogter van Christine van Wyk, die bekende
stigter van Christine van Wyk Toere. Die skrywer neem die leser
saam op reis na onbekende, avontuurlike plekke. Reisgogga gaan oor
die mens se begeerte om die vreemde te verken. En oor die
lewenslesse en avvontuur wat met die uitdagings van reis
gepaardgaan. Reis is 'n ontdekking en ontdekking is 'n reis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!