Maaltafel Meesterskap, is 'n boek wat die maaltafels die outydse
manier leer, met skryf-bedek-merk en baie oefen opdragte. Hierdie
boek kan gebruik word as 'n sestien week kursus. Daar is geen
beloftes van vinnige, maklike of lekker metodes wat die maaltafel
in 'n week geleer sal kan word, sonder harde werk nie. In plaas
daarvan, bestaan hierdie boek uit deeglike benadering, wat sal
omsit in 'n langdurige bemeestering van die maaltafels.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!