Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Roadcraft, driving & the Highway Code
|
Buy Now
Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R102
Discovery Miles 1 020
You Save: R8
(7%)
|
|
Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding (Afrikaans, Paperback)
(2 ratings, sign in to rate)
List price R110
Loot Price R102
Discovery Miles 1 020
You Save R8 (7%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hersien, met opgedateerde inligting en 地 helder nuwe voorblad om
daarby te pas, is Die nuwe amptelike K53-handleiding 地 omvattende
en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en
K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou
verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie
en motor?etse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die
K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met
vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die
afdeling is 地 oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur
verkeersdepartemente opgestel word. 地 Nuwe, nuttige afdeling wat
addisionele items in die wetgewing opsom, is na die toets bygevoeg.
Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets
word en waarna eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies
vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met
detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir
leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm
ook die basis vir 地 opsionele skakel tot 地
aanlyn-selftoetsfasiliteit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.