In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense,
die gewone mense, mense wat sommerso onder die radar leef... Eg,
warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry
het. Hy skryf met groot nederigheid en respek oor die mense wat
andersinds ongesiens lewe en in die proses verryk en verruim hy
ons. Boonop is hy dikwels skreeusnaaks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!