0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Die Gedierte In Die Gange (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R282
Discovery Miles 2 820

Die Gedierte In Die Gange (Afrikaans, Paperback)

David Walliams

 (sign in to rate)
Loot Price R282 Discovery Miles 2 820

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

BRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lę in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele węreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Release date: February 2023
Authors: David Walliams
Dimensions: 195 x 125 x 35mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4853-1186-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
Books > Promotion > David Walliams
LSN: 1-4853-1186-1
Barcode: 9781485311867

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners