Hoe is die piramides gebou? Wie was die Romeinse swaardvegters? Wat
was die Trojaanse perd? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander
belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou. Dit bevat meer
as 70 van die vrae waarop jy die graagste antwoorde wil he, en
antwoorde wat van jou ’n kenner van die antieke wereld gaan maak.
Opwindende kleurfoto’s en tekeninge. Jou topgids oor die antieke
wereld!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!