0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Na Die Wette Van Afskeid & Herfs - 'n Keuse Uit Die Gedigte Van Eddy Van Vliet (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R191
Discovery Miles 1 910

Na Die Wette Van Afskeid & Herfs - 'n Keuse Uit Die Gedigte Van Eddy Van Vliet (Afrikaans, Paperback)

Eddy van Vliet; Translated by Daniel Hugo

 (sign in to rate)
Loot Price R191 Discovery Miles 1 910

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day.

Die Vlaamse digter Eddy van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Węreldoorlog.

Sy gedigte word gekenmerk deur universele temas soos die liefde en dood. Die digter bou met beeldende taalgebruik 'n brose binneplaas in 'n bedreigende węreld, 'n tydelike verblyf tot en met die onafwendbare verval.

Sy bundels De binnenplaats (1987) en De toekomstige dief (1991) is hoogtepunte in sy oeuvre. Saam vorm hulle 'n tweeluik van opbou en afbreek, van orde en chaos, van herinner en vergeet.

General

Imprint: Protea Boekwinkel / Protea Book House
Country of origin: South Africa
Release date: September 2021
Authors: Eddy van Vliet
Translators: Daniel Hugo
Dimensions: 213 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 100
ISBN-13: 978-1-4853-1179-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
LSN: 1-4853-1179-9
Barcode: 9781485311799

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners