0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Buy Now

Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R202
Discovery Miles 2 020
You Save: R33 (14%)
Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal (Afrikaans, Paperback): Esta Steyn

Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal (Afrikaans, Paperback)

Esta Steyn

Series: Bestbooks Studiewerkgids

 (sign in to rate)
List price R235 Loot Price R202 Discovery Miles 2 020 You Save R33 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 11 - 15 working days

Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir Graad 11 Huistaal. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. Die gids bevat breedvoerige besprekings en toepassing van literêre begrippe vir die genre, kontekstuele vrae volgens kognitiewe vlakke, inhoudsvrae vir afronding vir die eksamen, onderwerpe en riglyne vir literêre opstelle, en verrykingsaktiwiteite om die leerder se belangstelling in en waardering vir die roman aan te wakker.

Die studiewerkgids bevat die volgende:

· in-diepte bespreking en toepassing van struktuur, styl, intrige, verteller en vertellersperspektief, karakter en karakterisering, konflik, milieu, tyd, verteller, tema en motiewe;

· kontekstualisering van die verhaal;

· pre-lees, tydens lees en post-lees wat toeligting, ontleding en vrae insluit;

· ʼn kort opsomming van elke hoofstuk en kontekstuele vrae (met spasie vir leerderantwoorde) wat fokus op begrip van die inhoud van die verhaal;

· volledige woordverklarings; en

· toetse vir formele assessering/assesseringstake.

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Bestbooks Studiewerkgids
Release date: December 2015
Authors: Esta Steyn
Dimensions: 296 x 210 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 80
ISBN-13: 978-1-77607-007-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-77607-007-0
Barcode: 9781776070077

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners