Books > Language & Literature > Language & linguistics > Philosophy of language
|
Buy Now
Afrikaans - Lewende taal van miljoene (Paperback)
Price: R336
Discovery Miles 3 360
|
|
Afrikaans - Lewende taal van miljoene (Paperback)
(sign in to rate)
Price R336
Discovery Miles 3 360
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die behoefte aan 'n publikasie soos die het voortgekom vanuit 'n
besef van die omvang van die geknelde situasie waarin Afrikaans hom
op die oomblik bevind as gevolg van die drastiese verkleining van
sy gebruiksfeer. Van 'n taal wat byvoorbeeld 'n dekade gelede nog
een van twee amptelike tale van die land was, met al die
ontwikkelingsgeleenthede wat normaalweg tot 'n amptelike taal se
beskikking is as gevolg van die blootstelling daarvan aan telkens
nuwe situasies waarvoor nuwe terminologie en taalregisters geskep
moet word, het dit een van die elf amptelike tale geword, 'n
geselskap waarin hy hom prakties in 'n tweede liga saam met nege
ander tale bevind ("die inheemses"), terwyl sy voormalige kollega,
Engels ("die internasionale"), oor 'n liga van sy eie beskik, een
waarin dit die leeueaandeel van die staatlike funksies behartig,
met al die ontwikkelingsmoontlikhede wat daarmee gepaard gaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.