Die mense van Nandi se dorp leef in vrees vir Nabulela, die gulsige
monster wat in die diep meer hou. Toe die meisies van die dorp vir
Nandi 'n wrede streep trek, beveel die opperhoof hulle as straf om
Nabulela se vel vir hom te bring. Dit kan hulle net regkry as hulle
die monster uitoorle ... Hierdie Nguni-volksverhaal is 'n
uitstekende voorbeeld van ons land se verhaleskat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!