As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot
hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter
word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe 'n
goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel
was om haar en 'n ander man se wittebrood te wees? En watter
struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie
gelukkige "vir altyd" moontlik is?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!