0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Handicrafts > Paper crafts

Buy Now

Decoupage jou tuiste - 'n Kontemporere gids om alledaagse items in jou huis te transformeer (Paperback) Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20 (21%)
Decoupage jou tuiste - 'n Kontemporere gids om alledaagse items in jou huis te transformeer (Paperback): Fransie Snyman

Decoupage jou tuiste - 'n Kontemporere gids om alledaagse items in jou huis te transformeer (Paperback)

Fransie Snyman

 (sign in to rate)
List price R95 Loot Price R75 Discovery Miles 750 You Save R20 (21%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Decoupage, een van die gewildste handwerksoorte wat onlangs weer sy verskyning gemaak het, is ideaal om bykans enigiets te versier: van klein kissies tot groot meubelstukke. Dit skop af met materiaal en toerusting, die voorbereiding van basisse, kies van servette, papier en lap, snytegnieke en hoe om die regte produk vir jou projek te kies en bespreek dan meer as 50 aanvallige projekte met duidelike stap-vir-stap-aanwysings en lieflike foto's van die eindproduk. Met die huidige fokus op herwinning is decoupage 'n prettige en maklike manier om enigiets 'n nuwe baadjie te gee omdat dit op so 'n groot verskeidenheid oppervlakke kan werk - van glas en plastiek tot lap en hout. Danksy die beskikbaarheid van soveel doelspesifieke produkte kan jy die tradisionele en nuwe tegnieke kombineer in 'n legio moontlikhede. Die boek is geskik vir beginners, en 'n sekere bron van inspirasie vir meer gevorderede handwerkers. Die projekte wissel van plekmatjies en blikke, tot groter projekte soos stoele, 'n bedkopstuk en 'n fotomuur.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: July 2017
Authors: Fransie Snyman
Dimensions: 260 x 193 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-928376-02-6
Categories: Books > Health, Home & Family > Handicrafts > Paper crafts > General
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Decorative arts & crafts > Decorative finishes & surfaces > General
LSN: 1-928376-02-9
Barcode: 9781928376026

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners