Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die
Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder
die koninklike brul van ’n leeu tussen die rooi duine hoor opklink
het. In toeganklike taal word die Kalaharileeu se fisieke
eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosisteem en sy interaksie
met die mens dan bespreek. Ten slotte kom ook ’n paar legendariese
leeumannetjies en –wyfies aan die bod en besin die skrywer oor die
oorlewingskanse van die Kalaharileeu in ’n veranderende wereld.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!