Caesar het 'n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor
die Galliese oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus
Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se
“Kommentare oor die Galliese oorlog” nog volledig, en hoekom word
die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet
wat die res van Gallie nie mag weet nie, en wat die hele ryk gaan
skud? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met 'n papirusrol onder
die arm, is die gort gaar!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!