’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort
groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is.
Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die
verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies,
seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en
’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se
idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan
’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffley’s
nie gou gaan vergeet nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!