Wierenga skryf met ’n drif en vernuftigheid en voer die swakhede
soms tot komiese uiterstes, veral wanneer sy klaarspeel met die
verraad en ydelheid van minnaars. Tog bly die oorheersende indruk
die van ’n menslike kyk na ander mense. Wierenga steek egter nie in
die persoonlike vas nie, maar takel op moedige wyse openbare
kwessies. Wanneer sy dit het oor die onreg aan ander, die
vernieling van die omgewing en die vernietiging van lewende wesens,
skryf sy met ’n vreesloosheid en drif wat van hierdie bundel iets
besonders maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!