Books > Reference & Interdisciplinary > Encyclopaedias & reference works > Reference works
|
Buy Now
Uniwrsityt - Wat jy moet weet (Afrikaans, Paperback)
Price: R160
Discovery Miles 1 600
|
|
Uniwrsityt - Wat jy moet weet (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R160
Discovery Miles 1 600
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die universiteit is 'n plek waar jy jouself kan ontdek, waar jy
leer waarvan jy hou, waarin jy glo, selfs hoe om die wereld 'n
beter plek te maak. Dis 'n plek waar jy beste vriende maak, en nie
net buddies nie, hegte egte vriende. Dis 'n plek waar jy hom of
haar ontmoet, die een. Dis 'n plek waar jy mense leer ken wat jy
oor 27 jaar in 'n kroeg in Parys (Europa of Suid-Afrika) raakloop
en saam 'n bier op die goeie tye drink. Waarom die titel oor 'n
universiteitsloopbaan? Minder as 'n kwart van alle eerstejaars vang
uiteindelik graad! Waarom sou Uniwrsityt dan belangrik vir
voornemende studente wees? Die titel dui aan dat die titel 'n
anderste kyk op die universiteit is, en dit is anders. Dit neem die
leser op 'n reis deur die akademiese denkproses. Van ons land se
bekendste akademici en denkers het tyd afgeknyp om voornemende
studente van raad te bedien oor die lewe op universiteit.
Derduisende leerders is steeds onseker oor die lewe op universiteit
– en dit sluit vakkeuses, en selfs die keuse van studierigtings in.
Die titel verduidelik wat van voornemende studente te wagte sal
wees, hoe studente daardie keuses kan uitoefen, en waar hulle raad
kan kry. Hierdie teks sal waarskynlik die heel eerste akademici
geskrif wees wat skoolverlaters lees, want anders as talle ander
selfhelpboeke, dompel Uniwrsityt die leser midde in die diskoers
wat op sy/hy op universiteit te wagte sal wees. Dit is 'n
akademiese werk, vir voornemende akademici, deur ons land se
voorste akademici. Inligting oor al die universiteite in ons land,
nie net die bekendes nie, word voorsien.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.