Die fassinerende ontwikkelingsgeskiedenis van Berlyn loop baie nou
saam met die ontwikkeling van die staat Pruise, die Eerste
Wereldoorlog, die opkoms van Nazisme, die konsentrasiekampe naby
die stad en die gruwels van die Tweede Wereldoorlog. Daar word ook
uitgewei oor die bloeityd van die kabaret en film in die tyd tussen
die oorloë en na die verdeling van die stad in Oos- en Wes-Berlyn
ná die Tweede Wêreldoorlog.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!