Die laaste reis is Karel Schoeman se “reisbriewe” ? mymeringe,
gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho
saam met Jemina Meko en Mamohau Lekula wat hom die afgelope nege
jaar versorg het. Dit behels drie kort verslae oor sy besoeke in
die maand voor sy dood en is in die vorm van e-posse aan ’n paar
“persoonlike korrespondente” gestuur. Vanselfsprekend staan die
tema van afskeid sentraal in die briewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!