Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras
Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor
seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die
19de eeu. Hierdie is die derde boek in die reeks. Die boeke is
propvol opwinding, spanning en avontuur! Tydens die Napoleontiese
oorloe word Lafras gevra om 'n Franse gesant na Indie te neem aan
boord sy korvet, Hirondelle. Die verhaal van Lafras Cuyper is op
feite gebaseer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!