Jessica se lewe is maar soos enige ander graadtien s’n: sy leer die
liefde ken, gaan skool toe, sukkel met haar tweelingbroer en geniet
die lewe voluit. Dan kom die aaklige skoolkonsert nader, en skielik
moet die onmusikale Jessica aan ’n musiekitem deelneem. Vir Jessica
daag hulp uit 'n onverwagse oord op ... want nie almal het oumas op
motorfietse nie! Liefde is magic is gemik op tieners tussen elf en
sestien. Soos in Rossouw se vorige jeugverhale word dit duidelik
dat Rossouw ’n besonder goeie aanvoeling vir die psige van ’n
tiener het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!