Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere.
Maar ’n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar
lewe nie. Ouma Betta probeer van Zia ’n goeie Afrikanervrou maak
sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar kerel wil 'n
ordentlike vrou he wat nie skandes maak nie. Toe Zia se
onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars. Dan begin Zia by
’n nuwe, kreatiewe werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse
te pas, maar Zia kan hul chemistry nie ontken nie.
General
Imprint: |
Tafelberg Publishers Ltd
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
November 2015 |
Authors: |
Kristel Loots
|
Dimensions: |
197 x 127 x 19mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
256 |
ISBN-13: |
978-0-624-07470-0 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books >
Fiction >
Genre fiction >
Romance >
General
Books >
Afrikaans >
Fiksie
|
LSN: |
0-624-07470-6 |
Barcode: |
9780624074700 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!