Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit
die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit,
tuis/ontuis wees in SA, dikwels met 'n vlymskerp humorsin en
'n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word
saamgeryg in 'n eenheid wat neig na 'n naamlys, 'n
portretuitstalling en selfs na 'n register van herinneringe. Met
dié verse vestig Marais hom as een van die mees behendige
beoefenaars van die hedendaagse digkuns.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!