Die storie gaan oor Mattie, ’n dogtertjie wat op ’n plaas woon. Sy
is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand
iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die
Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar
avonture word net meer en meer… Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog ’n
opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is
allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en
die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en
dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ’n plan en
die kermis eindig op ’n goeie noot.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!