Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories
|
Buy Now
Evie Erdvark en Haar Natuurvriende (Afrikaans, Hardcover)
Price: R295
Discovery Miles 2 950
You Save: R25
(8%)
|
|
Evie Erdvark en Haar Natuurvriende (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
List price R320
Price R295
Discovery Miles 2 950
You Save R25 (8%)
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Evie Erdvark en haar Natuurvriende is 'n boek vir jong en ouer
lesers. Die boek bevat feite oor natuurlewe wat goed nagevors is
deur die welbekende Suid-Afrikaanse omgewingskrywer, Dr Lynn Hurry.
Elkeen van die 20 stories word aangebied en met opmerkings verryk
deur Evie Erdvark, maar vertel deur die werklike natuurlewe.
Erdvarke, Aardwolwe, Kameelperde, Neushoringvoels, Bobbejane,
Kaapse Glasogies, Rooibokke, Rooibekrenostervoels, Buffels,
Piet-my-vroue en self Heuningbye vertel hulle eie lewensfeite - wie
hulle vriende is en hoe hulle saamwerk om saam te bestaan. Die boek
bevat die volgende 3 seksies wat waarde toevoeg tot die uitgawe:
Wat beteken die naam? is uniek in 'n boek van die soort. Lesers sal
gefasineer word deur die eenvoudige verduidelikings wat gegee word
vir wetenskaplike name vir die diere in die boek. Maak jou eie
klubwapen van karton sal lesers aanspoor om betrokke te raak by
omgewingsbewaring. Evie se woordelys verskaf eenvoudige
verduidelikings van woorde en terme wat in die boek voorkom.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.