Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Modern language learning material > Readers & reading schemes
|
Buy Now
In die hemel eet 'n mens mieliepap: Grade 7 - 12 (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R128
Discovery Miles 1 280
You Save: R17
(12%)
|
|
In die hemel eet 'n mens mieliepap: Grade 7 - 12 (Afrikaans, Paperback)
Series: MML literature
(sign in to rate)
List price R145
Loot Price R128
Discovery Miles 1 280
You Save R17 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
"Waar is Dachau?" stamel Daniel. "Wat het ons gedoen dat ons ...
dat ons daarheen moet gaan?" "Jy is 'n Jood," se Toiingkop saaklik.
"Jy's met die verkeerde neus en die verkeerde vel en die verkeerde
kleur hare en die verkeerde voorvaders gebore. Jy's die Joodse
Probleem ..." Die vyftienjarige Daniel Rosendorf en sy ma kuier by
familie in Bloemfontein toe sy pa uit Munchen laat weet dat daar
nou plek is by die vioolbouer. Met warm goed, 'n joernaal, lapsak
en vyf potlode vertrek hy na Europa met die Union Castle. In
Munchen is alles egter nie meer dieselfde nie ... Die
vuurhoutjiedooshuisie waarin hy en sy familie woon, is leeg en
verwaarloos. Pa en Abigail het "in die nag weggegaan". En ruik hy
sleg dat Elfriede met die bottelglas-oe hom so snaaks behandel?
Daniel se lewe verander ingrypend wanneer hy deur Duitse soldate
geforseer word om op die vragmotor te klim. Het hy genoeg chutzpah
om hom deur die taaiste stryd van sy lewe te sien?. In die hemel
eet 'n mens mieliepap is 'n meevoerende jeugverhaal wat die leser
in kontak sal bring met 'n kaleidoskoop van intense gevoelens. Die
onoorwinbare gees van die mens word treffend deur die
pryswennerskrywer Maretha Maartens uitgebeeld.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.