Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Wiskunde Vraestelle & Antwoorde - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R132
Discovery Miles 1 320
|
|
Wiskunde Vraestelle & Antwoorde - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series Study Guide
(sign in to rate)
Loot Price R132
Discovery Miles 1 320
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel
deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir
eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en
bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1
Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit
bevat oefenvraestelle en gedetailleerde antwoorde wat leerders in
staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde
tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook dele van
die kurrikulum wat meer aandag verg. Hierdie studiegids bied
uitgebreide oefening in die toepassing van teorie en die
ontwikkeling van probleemoplossingstegnieke. Dit sal leerders
beslis in staat stel om al die konsepte wat vir beide die KABV- en
IEB-eksamens benodig word, te bemeester en om puik te presteer!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.