![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12
The Ultimate Grade 10 -12 Maths Study Guide.
The Oxford Secondary Atlas for South Africa is part of the trusted series of atlases based on the most up-to-date maps and data available. Fully revised for the CAPS curriculum, this edition offers comprehensive coverage of all continents and encourages learners to explore the wider world for complete global understanding. This atlas equips learners with all the contents and skills needed to excel in the relevant aspects of Geography in Grades 7 to 12.
Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
The latest edition of bestselling South African school dictionary builds on providing solutions to every learner’s language needs.
What makes the Platinum Business studies grade 12 course unique? Bright, full-colour mind-maps and graphics that are detailed, easy to understand and enhance learning; lots of varied activities aimed at different cognitive levels to consolidate learners' knowledge; the material promotes appreciation of inclusivity and indigenous knowledge, using examples of South African businesses; the study timetable and examination writing tips in chapter 16 and 17 will prepare learners for writing their final exam at the end of grade 12. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
A comprehensive summary of Grade 11 & 12 Chemistry. Simple, logical summaries with example exam questions and work through solutions. Covers the fundamentals of Grade 11 & 12 Chemistry and complements the material in any class text.
Students:
Over 4000 marks of exam level questions with worked through solutions.
Teachers:
Provides your students with a comprehensive summary of the Grade 11 and 12 IEB curriculum.
The Grade 12 Maths Papers & Answers were compiled and designed by an expert team of maths educators. They provide comprehensive, in-depth exam revision and are intended to extend mathematical thinking and expertise beyond the norm. These exam papers allow you to master your problem-solving techniques in timed, exam conditions. They will also enable you to find and troubleshoot areas of the Grade 12 Maths curriculum that you need to work on. This comprehensive study guide contains:
Adding these Grade 12 Maths Exam Papers and Answers to your test preparation repertoire will enable you to excel in either CAPS or IEB examinations.
Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien
as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders,
mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die
tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n
verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste,
luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop
– dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in
tuisskool.
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste
Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek
vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture
en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende
taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en
punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die
Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS
en IEB) opgestel.
X-kit Achieve! English Grades 8 to 12 Essential Reference Guide has
been revised and updated to provide even more CAPS-aligned support. The
trusted content has been grouped into the four key language skills –
Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting and
Language Structures and Conventions.
• Vir graad 8 tot 12 en verder.
A comprehensive Accounting reference book and set of notes that covers everything in School Accounting from Grades 8 to 12 and beyond. Practical and user-friendly. Simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application. Useful for First Year University Students who have not studied Accounting at school.
The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.
Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poësiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poësie. • Bespreking van elke poëtiese begrip wat in die gedigte voorkom. • Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae oor elke gedig. • Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte. • Engelse vertalings van elke gedig in die poësiebloemlesing. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels. • Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word). • Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke. • Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge. • ’n Maklike hersieningsvasvra. • ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids Inleiding tot die drama. Opsommings van al die tonele. Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings. Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier). Antwoorde op alle vrae. ’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe. Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker. ’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal.
Hierdie boek is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL II van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewe op die Molekulere, Sellulere en Weefselvlak en Diversiteit, Verandering en Kontinuiteit. Beide DEEL 1 en DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’sHierdie 3 in 1 studiegidse spreek tot leerders van alle vermoens en leerstyle. Dit verskaf duidelike, nuut-nagevorsde notas en kolpuntlys-opsommings. Duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe. Vakmateriaal is in kleiner dele opgebreek en praktiese wenke word deurgaans gegee. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. ‘n Wye reeks vrae en antwoorde berei leerders vir hul finale eksamens voor. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
This book provides an accessible and effective revision tool for Grade 12 students. It may be used throughout the term as well as for exam preparation. It includes: A Quick Revision of all aspects of the CAPS curriculum. This section covers the essential theory and basic concepts and 7 Exam Papers with Suggested Answers. Clear guidelines for exam technique and layout are provided throughout. The tips, comments and ongoing advice offered by the teacher-author develop confidence in the learners as they work systematically through the book. The guidelines to calculations, summaries of useful terminology and abbreviations all contribute to a one-stop-book that thoroughly prepares the learner for tests and exams. This study guide will develop accounting skills and improve the performance of Accounting learners regardless of their ability.
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Best Books Study Work Guide: My Children! My Africa! This study work guide has been compiled to help learners grasp each act, theme and character in My Children! My Africa! the prescribed play for Grade 12 First Additional Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide. Bought every year. Background of Bantu education. Notes/summaries. Get to know Mr. M, Thami & Isabel. Page-by-page notes of each and act with contextual questions. Assessment activities and essays.
Hierdie 2 in 1 studiegids bied aan Graad 12-leerders ’n unieke metode om matriekwiskunde te bemeester en daarin uit te blink. Leerders word deel gemaak van ’n sorgvuldig saamgestelde vraag-en-antwoord-‘leer’ van ontwikkeling en ondersteuning. Hierdie boek bevat ’n uiters omvattende, metodies gerangskikte samestelling van eksamenvrae en – antwoorde, geskik vir beide die NASIONALE en die IEB-wiskunde-eksamens. Die sorgvuldig opgeboude vrae dek ook beide die Graad 11- en 12-inhoud wat in die eindeksamen ingesluit word. Daar is TWEE duidelik onderskeibare afdelings in die boek: Onderwerpgerigte Vrae & Oplossings – om ’n deeglike begrip van teorie, tegnieke & konsepte in elke onderwerp te ontwikkel. 14 Eksamenvraestelle en Memo’s wat uit vorige vraestelle saamgestel is. In die eerste afdeling van die studiegids is vrae in aparte ONDERWERPE gerangskik, wat leerders in staat stel om een onderwerp op ‘n slag te bemeester. Die vrae is gegradeer en gegroepeer om leerders in begrip, selfvertroue en kundigheid te help groei. Dit dek nie net die Graad 12-inhoud nie, maar ook alle vorige (Graad 10 & 11) konsepte wat noodsaaklik is vir begrip en sukses. In die tweede afdeling is die 7 eksamenvraestelle volgens die Nasionale Eksamenriglyne saamgestel en kognitiewe vlakke en gewigstoekenning per onderwerp is in ag geneem. Vrae is met omsigtigheid uit die 7 eksamenvraestelle gekies sodat dit alle aspekte en tegnieke van alle onderwerpe volledig dek. Nuttige notas, opsommings en teksraampies met raad word regdeur die publikasie gegee. Hierdie topverkoper bied regdeur die jaar uitstekende voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante en het al baie leerders gehelp om bo hul verwagtinge in hierdie belangrike vak, sukses te behaal. |
You may like...
The Answer Series Grade 12 economics 3…
Talita Lewis, Michael Engelbrecht
Paperback
R243
Discovery Miles 2 430
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12…
O.E. Channing, I. Kritzinger, …
Paperback
R323
Discovery Miles 3 230
Focus Agricultural Sciences Grade 12…
J. de Fontaine, F. Khumalo, …
Paperback
(1)R417 Discovery Miles 4 170
Oxford Successful Physical Sciences CAPS…
H. James, P. Broster, …
Paperback
(6)R563 Discovery Miles 5 630
Via Afrika Lewensoriëntering Graad 12…
N.F. Litshani, F. Hendricks, …
Paperback
R316
Discovery Miles 3 160
Spot On History Grade 12 Learner's Book
C. Dugmore, M. Friedman, …
Paperback
R526
Discovery Miles 5 260
|