|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12
What makes the Focus geography grade 12 course unique? Exam
practice sections are included in the learner's book for each topic
(with memos in the teacher's guide); many activities which provide
frequent opportunities for consolidation and practice; more than
adequate content and comprehensive coverage of the curriculum;
comprehensive coverage of Geographical skills and techniques at the
end of each topic; updated information and statistics. Focus on
exam success! Fully CAPS compliant; opportunities for exam practice
and assessment; complete programme of assessment provided; used and
tested in schools throughout South Africa; supports and engages
learners for success.
This study guide was written in accordance with the latest
Examination Guidelines and covers all aspects of the CAPS
curriculum. It contains: Comprehensive Notes per Term,
Possible Exam Questions for each topic and Answers to all questions
plus an Exam Paper & Memo. This study guide presents the
subject material in an accessible, organised format with bulleted
summaries, diagrams, tables and hints to assist learners of all
abilities and learning styles. Exam questions from recent CAPS
exams, at the end of each topic, enable learners to assess their
understanding and also, to practise their skills. A most valuable
tool towards achieving top marks in Business Studies.
This increasingly popular study guide which covers the Grade 12
CAPS curriculum, motivates learners to develop their skills in this
exciting subject. It includes: Comprehensive Notes arranged
into Modules & Units,
Exam Questions per Module and Memos for all
the Exam questions plus a mapwork section offering
notes and examples of various types of questions and calculations,
plus exam papers and answers. A colour topographical map and
orthophoto are included. This well-illustrated book, with
concise explanations and a wide range of questions with memos,
provides learners with a compact guide to mastering all the
concepts in the curriculum. Additional recent CAPS exam questions
and answers have been included. This 3 in 1 study guide
is beneficial for all Grade 12 Geography learners, from those who
are struggling to grasp basic concepts to those who are determined
to achieve top marks.
What makes the Platinum Mathematics grade 12 course unique?
Platinum Mathematics is the only series by any publisher to have
been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in
one complete package. No need for any additional study material;
revision tests after each topic, as well as term 4 focusing
completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year
and preliminary examination papers as well as comprehensive
memoranda provided; key words boxes, remember boxes and margin
notes, highlight and remind learners about important concepts which
they have covered previously and will need to apply in the relevant
topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and
enrichment, for all topics; worked examples prior to exercises,
provide a clear, visual example for learners to follow when
completing exercises; photocopiable tests and examinations which
satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS
coverage and written by expert authors; superior illustrations and
activities to improve results and motivate learners; superior
teacher support to save time and make teaching easy, including
photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die
breë en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en
vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word,
word volledig in dié reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses
maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker
dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n
sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n
wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die
wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar
toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal
onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in
die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese
Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en
aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te
implementeer.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings
beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is
ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word
en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die
voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds
af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte
bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en
te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd
omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n
Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om
jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae,
toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om
jou leerders effektief te assesseer.
The series was written to be aligned with CAPS. A possible work
schedule has been included. Each topic start with an overview of
what is taught, and the resources you need. There is advice on
pave-setting to assist you in completing the work for the year on
time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is
given for every topic. All the answers have been given to save you
time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour
poster and CD filled with resources to assist you in your teaching
and assessment.

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale
Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer
verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin
van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word
in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te
verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke
onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak
(FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die
klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help
leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan
die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor
alles wat hulle nodig het om te weet.

alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.

You may like...
The Garden
Alessandro Imbriaco
Hardcover
R850
R785
Discovery Miles 7 850
China Between
Polly Braden
Hardcover
R748
R707
Discovery Miles 7 070
Coney Island
Rob Ball
Hardcover
R704
R667
Discovery Miles 6 670
|