Die storie van Amraal en sy mense begin by die Hantam, strek deur
Namakwaland, Pella en die suide van Namibie tot in Gobabis. 'n
Oorrompelende historiese roman wat 'n verswee geskiedenis oopskryf,
ook die geskiedenis van Afrikaans. Die verhaal is geanker in die
kronieke van die Khoi, maar temas soos die strewe na reg en
geregtigheid gee daaraan 'n tydlose kwaliteit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!