Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
'n Haas Moet Doen Wat 'n Haas Moet Doen (Afrikaans, Paperback)
Price: R132
Discovery Miles 1 320
|
|
'n Haas Moet Doen Wat 'n Haas Moet Doen (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R132
Discovery Miles 1 320
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Vir baie jare daarna het die mense nog gegis en gegons oor wat
presies gebeur het. Gerda was op die voorblad van al wat 'n koerant
en tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om 'n persoonlike
onderhoud met haar te kry. Sy was beroemd! Selfs die oorsese
koerante het die vreemde verhaal vertel. Die naam Gerda Marais was
op almal se lippe. En dit het alles begin daardie oggend ...
daardie Donderdagoggend...Gerda Marais was 'n doodgewone kind wat
haar vaalbruin hare in twee boksterte gedra het. Sy was nie
besonder mooi of slim nie. Sy was nie besonder mooi of slim nie. Sy
was nie besonder goed in sport nie en kon nie bolmakiese slaan soos
die meeste ander maats in haar klas nie. Sy het 'n paar goeie maats
gehad met wie sy pouses en smiddae gesels en gekuier het. En sy kon
wortels nie verdra nie. Dit het nie saak gemaak wat haar ma gedoen
het nie, sy het geweier om wortels te eet. Sy het net gese:
"Wortels maak my naar," en dit was dit. Dit moet in die nag gebeur
het, maar toe Gerda wakker geword het, het sy nog geen onraad
vermoed nie...'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen is 'n
sprankelende fantasieverhaal vol spanning en humor.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R207
Discovery Miles 2 070
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R250
Discovery Miles 2 500
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.