Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder
beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind
in die wereld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se
strate. Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter
troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos ’n geboorte
gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer
Hanukkah shel David op te rig …
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!