'n Heerlike tweeluik: Klaprose teen die wind is 'n roman oor
seksuele ambivalensie en die verskrikking van vigs. Die tema word
ewewigtig en indringend ontgin. En op die koop toe kry die leser
insae in die leefwyse van die Nederlanders, word hy/sy bekoor deur
die vreemde. Dit is 'n roman wat die verstand en die hart aanraak.
Soos honde van die hemel is 'n waagsame, ondersoekende roman oor
die onlangse verlede waarin die soeklig helder val op 'n gemeenskap
in 'n oorgangstydperk en op die individu. 'n Aangrypende verkenning
van verhoudings – tussen mens en mens, en tussen mens en God.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!