Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Private, property, family law > Torts / delicts
|
Buy Now
Deliktereg in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Price: R681
Discovery Miles 6 810
|
|
Deliktereg in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Deliktereg in Suid-Afrika is n ryke bron wat n lewendige en
toeganklike inleiding tot die beginsels van die deliktereg bied.
Deur die gemeenregtelike, statutere en grondwetlike komponente van
die deliktereg saam te snoer, verskaf hierdie werk alle
noodsaaklike gegewens binne die bestek van een, omvattende bron.
Dit is op die leergang van die voorgraadse LLB-kursus toegespits,
om as n deeglike en leersame oorsig van al die belangrike
onderwerpe van hierdie dissipline te dien. Die samestelling van die
boek weerspieel die logiese en sistematiese proses wat gevolg moet
word wanneer mens n deliktuele aangeleentheid moet oorweeg, of
daarvoor moet voorberei. Dit onderskei duidelik tussen die
grondliggende aksies wat hierdie dissipline ten grondslag le, te
wete die actio legis Aquiliae, die Germaansregtelike aksie en die
actio iniuriarum. Deliktereg in Suid-Afrika het verskeie eienskappe
wat daarop gemik is om n onafhanklike, kritiese en denkende omgang
met die vakge bied te bevorder, waardeur die waarde daarvan as
studentehandboek verhoog word. Die boek is ook n nuttige bron vir
regspraktisyns wat opheldering verlang oor nuwe ontwikkelinge
binne, of wesenlike beginsels van, die deliktereg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.