Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > Numbers & counting
|
Buy Now
My Eerste 100 Getalle (Afrikaans, Hardcover)
Price: R109
Discovery Miles 1 090
|
|
My Eerste 100 Getalle (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Price R109
Discovery Miles 1 090
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
My Eerste 100 is die ideale reeks boekies om jou kind nuwe woorde
en getalle te leer. Dis ‘n besonder kleurvolle en visuele reeks,
met helder en maklik herkenbare prente, spesiaal ontwerp en
aangebied om die leerproses vir beide kind en ouer prettig en
plesierig te maak. ‘n Energieke aanbieding van die alledaagse
leefwereld van die kind waarmee hy maklik sal kan identifiseer.
Eenvoudige vrae word deurgaans verskaf sodat die kind aktief by die
teks betrokke kan raak. Die boekies stel die kind bekend aan
belangrike begrippe soos “groter”, “kleiner”, “hoeveel”, ens. Die
gebruik van ‘n vetgedrukte, kindervriendelike lettertipe maak vroee
woordherkenning en die leerproses vir beide ouers en kinders
besonder maklik. Goedgekeur deur kundiges op die gebied van
onderrig en leermetodes en voorsien van stap-vir-stap notas aan
ouers (op die agterblad) sodat hulle die korrekte metodes en
tegnieke kan gebruik om die boekies optimaal te benut terwyl die
hele gesin speel-speel leer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.