![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts
This book is ideal for teachers and parents! Teachers will be able to
use the book in the classroom as it contains more than 50 texts in the
following categories: comprehension tests, visual texts, listening
tests and summaries. Parents will also be able to buy the book to use
as additional resource at home or for homeschool use.
Spienekelientjies is ‘n verseboek wat deur Antjie Krog saamgestel is. Lees en leer ou bekende versies soos “Trippe trappe tone” asook ‘n paar oorspronklike versies uit die pen van die Antjie Krog. ‘n Pragtige bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders aan die taalmusiek van versies bloot te stel. ‘n Moet-hê versameling vir elke huis!
Have fun with your little ones as they learn their first 100 words with
this fantastic board book, brought to you by every toddler’s favourite
teacher and YouTube star Ms Rachel!
Make potty training a breeze with this helpful board book brought to
you by every toddler’s favourite teacher and YouTube star Ms Rachel!
Count down to Christmas with this advent calendar collection of
twenty-four mini activity, puzzle and game books, based on the
bestselling picture books by Julia Donaldson and Axel Scheffler.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
The second activity book for pre-schoolers expands on themes covered in the first book with thirty additional 2-D and 3-D full-colour activities. A removable manual in the middle of the book gives practical hints for each activity and theme. Hints are for example given for movement activities, songs and rhymes, and imparting general background knowledge. The manual also gives guidelines for tackling the craft activities. Themes include "Insects", "Water", "My clothes and body", "Farm animals", "Animals that live in and outside of water", and many more. Given the vast differences in the physical and emotional development of pre- school children of different ages, hints are graded according to tots, toddlers and young children advancing towards Grade R and Grade 1. The Activity Book for Pre-schoolers 1 and 2 contain all the material you need to teach children from 18 months to five years old. These books are also used in Grade RR (group 3).
Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met dertig splinternuwe 3D en 2D volkleuraktiwiteite. ’n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit en tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Dit verduidelik ook hoe die handwerkaktiwiteite aangepak moet word. Temas wat behandel word, sluit in, bv.: "Goggas", "Water", "My klere en liggaam", "Plaasdiere", "Diere wat binne en buite die water woon". Die verskillende ouderdomme voorskoolse kinders verskil geweldig van mekaar ten opsigte van liggaamlike en emosionele ontwikkeling. Daarom is al die wenke duidelik gegradeer vir peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R. Die Voorskoolse aktiwiteitsboek 1 en 2 is al wat u nodig het om leermateriaal vir kinders van 18 maande tot vyf jaar te bied. Dit word ook in Graad RR (groep 3) gebruik.
Play hide-and-seek with every toddler’s favourite teacher and rock star
to the under 4’s Ms Rachel, in this fun-filled, lift-the-flap book.
Every child learns to read at his or her own pace! Level 1 uses simple vocabulary and lots of repetition for kids who are just starting to recognise words.
Sê hallo vir al die safaridiere! Met ’n besige safaritoneel aan die een kant en uidelike dieregesigte en ’n spieël aan die ander kant.
Sê hallo vir al die plaasdiere! Met ’n besige plaastoneel aan die een kant en duidelike dieregesigte en ’n spieël aan die ander kant.
Hierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit
te ken, hardop te sê en te lees. Vir kleintjies wat net begin praat, is
dit ’n opwindende kyk- en geselsboek; vir kinders wat al begin lees, is
dit propvol interessante woorde en prente; en sodra hulle begin skryf,
word dit ’n stimulerende spelboek. Dit bied 'n rykdom bekende dinge so
reg uit die Afrikaanse kind se eie leefwêreld – ’n uitstappie na die
winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog
vele meer. Dié heerlike en vermaaklike boek bevorder woordeskat en
spraakontwikkeling, identifiseer beelde en woorde in die moedertaal,
ontwikkel vroeë en visuele geletterdheid, stimuleer kreatiwiteit en
bied ’n eerste bekendstelling aan storievertel. En dan – vir nóg meer
pret – is daar Leeutjie, ’n skattige speelding wat in elke toneel
wegkruip en wag om gesoek te word!
|
You may like...
Distributed and Parallel Systems - From…
Peter Kacsuk, Gabriele Kotsis
Hardcover
R5,273
Discovery Miles 52 730
Introduction to Parallel Computing - A…
Wesley Petersen, Peter Arbenz
Hardcover
R5,836
Discovery Miles 58 360
Parallel Computing on Distributed Memory…
Fusun Oezguner, Fikret Ercal
Hardcover
R2,837
Discovery Miles 28 370
Boolean Functions and Computation Models
Peter Clote, Evangelos Kranakis
Hardcover
Algorithms for Parallel Processing
Michael T. Heath, Abhiram Ranade, …
Hardcover
R2,859
Discovery Miles 28 590
Parallel Algorithms for Irregular…
Alfonso Ferreira, Jose Rolim
Hardcover
R4,199
Discovery Miles 41 990
Coordination Models and Languages - 10th…
Doug Lea, Gianluigi Zavattaro
Paperback
R1,425
Discovery Miles 14 250
|