![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts
Grandpa Flex tells an interesting story about the first vertebrates, fish, how they moved out of the water and their progress to life and land. Scientist had naturally guessed what the earliest clumsy, ancient fishes must have looked like to be able to crawl out of the water and explore life on land. Fossils were even found to support the scientists’ assumptions – fossils of giant lobe-finned fish, which had fins that looked like primitive legs!
Join Old MacDonald in this fun singalong book, with a sound button to press and bright artwork
This rhythmic I-spy journey to school through various landscapes is the perfect introduction to colours, modes of transport, and of course, music! The jaunty text, Siobhan Bell's colourful hand-stitched illustrations and the accompanying music by popular singer Fred Penner are sure to get children singing along happily. The I-Spy theme encourages reader/listener interaction, while the cumulative, repetitive text helps build sequencing skills. Ideal for read-aloud and music and movement activities. A QR code on the book provides access to video animation and audio.
Oupa Flex vertel ’n baie interessante storie oor die eerste werweldiere, visse, en hoe dit gekom het dat hulle uitbeweeg het land toe. Wetenskaplikes het natuurlik geraai hoe die eerste ou lomp visse wat uit die water kon kruip en die lewe op land kon verken, moes gelyk het. Daar is later fossiele gevind om hierdie raaiskote van wetenskaplikes te ondersteun – fossiele van reuse lobvinvisse, waarvan die vinne amper soos primitiewe bene gelyk het! Die Onderwysersgids sluit in:
A little box of first books featuring Beatrix Potter's classic character, Peter Rabbit! My First Learning Library contains four chunky board books that introduce the youngest children to early concepts. The titles are: Words, Numbers, Shapes and Colours. The palette is soft and illustrations are in the classic Potter style. Each double page contains a single illustration and just one simple word. These hard-wearing board books will soon become firm family favourites, and are the perfect introduction for very young children to the wonderful world of Beatrix Potter. Beatrix Potter is regarded as one of the world's best-loved children's authors of all time. From her first book, The Tale of Peter Rabbit, published by Frederick Warne in 1902, she went on to create a series of stories based around animal characters including Mrs. Tiggy-winkle, Benjamin Bunny, Jemima Puddle-duck, Mr. Jeremy Fisher and Tom Kitten. Her humorous, lively tales and beautiful illustrations have become a natural part of childhood. Today Beatrix Potter's original 23 tales are still published by Frederick Warne, alongside a wide range of other formats including baby books, activity books and gift and sound books. Look out for Beatrix Potter's original series of classic tales, published by Warne: 1 The Tale of Peter Rabbit 2 The Tale of Squirrel Nutkin 3 The Tailor of Gloucester 4 The Tale of Benjamin Bunny 5 The Tale of Two Bad Mice 6 The Tale of Mrs. Tiggy-Winkle 7 The Tale of Mr. Jeremy Fisher 8 The Tale of Tom Kitten 9 The Tale of Jemima Puddle-Duck 10 The Tale of the Flopsy Bunnies 11 The Tale of Mrs. Tittlemouse 12 The Tale of Timmy Tiptoes 13 The Tale of Johnny Town-Mouse 14 The Tale of Mr. Tod 15 The Tale of Pigling Bland 16 The Tale of Samuel Whiskers 17 The Tale of The Pie and the Patty-Pan 18 The Tale of Ginger and Pickles 19 The Tale of Little Pig Robinson 20 The Story of a Fierce Bad Rabbit 21 The Story of Miss Moppet 22 Appley Dapply's Nursery Rhymes 23 Cecily Parsley's Nursery Rhymes
Die Flixies leer vir ons een van hulle belangrikste geheime: verskeidenheid. So leer ons wat die woord biodiversiteit beteken en hoekom dit so belangrik is dat ons dit moet verstaan. Facto leer van die baie verskillende soorte plante en diere op Aarde en dat elkeen wat ontdek word, 'n naam moet kry. Ouma Flox verras die Flixies met 'n spesiale stuk borduurwerk... Die Onderwysersgids sluit in:
Facto hoor interessante stories van groen plante – Ruimteskip Aarde se lugversorgers - wat sorg dat daar genoeg suurstof in die atmosfeer is en dat 'n ander giftige gas, kooldioksied, verwyder word. Hy leer by die Flixies van hoe plante ontwikkel het vanaf klein, byna onsigbare mosplantjies, tot die reuse bome wat ons oral sien. Die Onderwysersgids sluit in:
Die eerste groen plante het in water geleef. Omdat toestande op land baie anders is as in water, sou die oudste plante eenvoudig uitdroog en nie kon regop bly sonder die ondersteuning wat water bied nie. Facto leer hoe plante ontwikkel het sodat hulle, hulle op land kon vestig en watter plante op die ou end suksesvol was en oral op land begin groei het... Die Onderwysersgids sluit in:
Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Die Onderwysersgids sluit in:
Zucchini Street is a street just like any other street. Okay, maybe not
quite. After all, it's the street where Zack Berry lives.
Ons vriende, die Flixies, leer hoe belangrik die wisselwerking tussen plante en diere is en hoe plante, soos hulle oor die aarde versprei, ook dien om grond met hulle wortels aan die aarde “vas te plak”. By blomplante is dit veral voortplanting wat baie slim ontwikkel is en die Flixies is baie beïndruk deur die maniere waarop plante hul saad versprei. Die Onderwysersgids sluit in:
Wie was die suksesvolste groep in die ganse diereryk? Facto vind uit waaraan geleedpotiges se sukses toegeskryf kan word en hoekom hulle as die eerste egte landdiere beskou word. Die Flixies speel 'n raaiselspeletjie oor goggas en gesels ook onder mekaar oor skaaldiere, veelpotiges, spinnekoppe en skerpioene en oor die eerste diere wat kon vlieg – insekte! Die Onderwysersgids sluit in:
Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde. Die Onderwysersgids sluit in:
Die Flixies het sommer baie pret waar hulle in die vleiland bymekaarkom. Kwax en Crox, die twee water-Flixies, speel toneel en maak asof hulle van die heel oudste lobvinvisse is wat hulle koppe uit die water steek. Hulle kruip in die modderwater rond en wonder hoe dit moet wees om op land te lewe. So leer die Flixies van al die probleme wat werweldiere moontlik mee te doen gekry het met die oorgang van water- na landlewe... Die Onderwysersgids sluit in:
Oupa Flex en Dux is aan die woord en vertel van reptiele, sort vir soort. Flex vertel hoe primitiewe werweldiere uiteindelik geskik genoeg was om landlewe baas te raak. Sekere afstammelinge van die amfibieë het die nodige eienskappe gehad wat juis dit moontlik gemaak het! Die Onderwysersgids sluit in:
Facto lê en droom in ’n knus holte tussen die wortels van die Wonderboom. Hy wag op die Flixies om te hoor van die laaste groepe wat landlewe suksesvol kon baasraak – die voëls en die soogdiere...en hy kan nie glo wat hy alles by die Flixies hoor nie! Die Onderwysersgids sluit in:
A funny picture book about Paddington, the world's favourite bear - now a major movie star! Paddington is excited to be organising an Easter egg hunt for his neighbours. But, from finding empty supermarket shelves, to buying a box of broken Easter eggs, Paddington wonders if the hunt can ever go ahead. That is, until Mr Gruber's book on Roman mosaics and some sticky marmalade give him a brilliant idea . . . A deliciously funny Easter story, perfect for Paddington fans!
A gorgeously illustrated introduction to Chinese New Year, written by Eva Wong Nava and illustrated by Li Xin. 'Twelve animals, one for each year, each one with their own special powers. It all started with a race to cross the most heavenly of rivers.' Chinese New Year is right around the corner and Mai-Anne is so excited! As her family start decorating the house, there's a knock on the door... her grandmother, Nai Nai, has arrived! They start their celebrations with a traditional meal filled with fish for good luck, noodles for long life, dumplings for blessings and a WHOLE chicken. Then after dinner Nai Nai tells the story of how Chinese New year began, with the Great Race! Join Mai-Anne as she learns about twelve animals and their special powers in the story of how Chinese New Year began! A beautifully illustrated introduction to the true meaning of Chinese New Year and family traditions for little ones A love letter to all the grandparents in the world Features some non-fiction facts on the last pages for especially curious minds about Chinese New Year, including different countries' traditions Illustrations of China Towns around the world on the first and last pages Written and illustrated by two brilliantly talented Asian women
Facto luister wat die Flixies te sê het oor water en hy hoor dat dit 'n wonderstof is! Geen lewe soos ons dit ken is moontlik sonder water nie. Dit is 'n wonderlike oplosmiddel, wat beteken dat die plante en diere se kos eers daarin moet oplos voordat dit deel van die plant of dier se liggaam kan word. Dit is ook 'n was- en spoelmiddel en dit koel af. Ons voorraad vars water wat bruikbaar is, is baie beperk en die Flixies verduidelik hoekom. Die Onderwysersgids sluit in:
Alles wat op Aarde lewe, is ‘ruimteskip’ Aarde se bemanning en nie passasiers wat net kan saamry nie... Ons leer dat plante en diere en mense elkeen, hoe klein of hoe groot ookal, 'n spesifieke nis ('n plek en 'n werkie) het om die aarde meer leefbaar te maak vir alles wat moet lewe. Die Flixies leer ook die lewensiklus van vleiseters, planteters en ontbinders! Die Onderwysersgids sluit in:
|
You may like...
The Soweto Uprisings - Counter-Memories…
Sifiso Mxolisi Ndlovu
Paperback
(3)
Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter
Paperback
Race, Class And The Post-Apartheid…
John Reynolds, Ben Fine, …
Paperback
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, …
Paperback
|