0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Die Roebaijat Van Omar Khajjam (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R58
Discovery Miles 580
Die Roebaijat Van Omar Khajjam (Afrikaans, Paperback): Omar Khajjam

Die Roebaijat Van Omar Khajjam (Afrikaans, Paperback)

Omar Khajjam; Translated by Daniel Hugo

 (sign in to rate)
Loot Price R58 Discovery Miles 580

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die Roebaijat van Omar Khajjam is 地 groep Persiese kwatryne wat beroemd geword het toe 地 Engelse vertaling van Edward FitzGerald in 1859 gepubliseer is. Sedertdien het dit al meer as 650 verskillende uitgawes en 地 groot aantal herdrukke belewe. Meer as 地 honderd komponiste het sedertdien ook toonsettings van die kwatryne geskryf. Ook in Suid-Afrika het hierdie kwatryne (die woord roebai beteken kwatryn) bekend en gewild geword, onder andere deur die Afrikaanse vertalings van bekende digters soos C.Louis Leipoldt en C.J. Langenhoven. Khajjam se oorspronklike verse was nie gerangskik in enige bepaalde volgorde of tematiese samehang nie. FitzGerald het die kwatryne egter gerangskik en soms selfs herskryf om 地 poetiese eenheid daarvan te maak en om iets van Khajjam se hedonistiese lewensfilosofie weer te gee. Die bekende digter en vertaler Daniel Hugo het 50 van die kwatryne wat FitzGerald vertaal het, uitgesoek op grond van hulle vertaalbaarheid in Afrikaans en hulle trefkrag. Hierdie keuse wil steeds die wesenlike karakter van die kwatryne te behou. Hulle kan as eenheid of as selfstandige gedigte gelees word.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: June 2014
Authors: Omar Khajjam
Translators: Daniel Hugo
Dimensions: 213 x 138 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 76
ISBN-13: 978-1-4853-0086-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
LSN: 1-4853-0086-X
Barcode: 9781485300861

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners