Jangroentjie is 'n verhaalbundel wat veral bedoel is vir gebruik
deur Afrikaanssprekende leerlinge tot ongeveer standerd agt. Dit
wil hulle voorberei op die soort eis wat gestel sal word tydens die
laaste twee jaar van die Senior Sekondêre kursus. Die werk wil
hierdie voorbereiding op so 'n natuurlike en gesonde wyse moontlik
probeer aanhelp, en gevolglik is literêre terminologie in die
besprekings tot 'n minimum beperk. Eerder as om die leerlinge met
'n oormaat letterkundige begrippe te belas, word die lesers deur
middel van 'n aantal vrae op die teks af daartoe gebring om hul
deeglik rekenskap te gee van die verhale wat hulle lees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!