Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust
daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van
gewone mense na vore te bring. Die literator Marius Crous se oor
die bundel: Soos die titel van hierdie versameling kortverhale
reeds suggereer, gaan die leser hier te doen kry met verhale oor
die liggaam en belewenisse van die liggaam. En die leser word
inderdaad nie teleurgestel met die aanbod nie. Dit is geile verhale
oor die liggaam, die erotiek en die sluimerende wellus. Goeie
verhale. Goedgeskrewe en onderhoudend.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!