Betree 'n towerwereld van vriendskap en pret! In die eerste boek in
die Geheime koninkryk-reeks ontmoet ons vir Janie, Bianka en Tamsin
– drie maats wat onafskeidbaar is. Op 'n dag ontdek hulle 'n
towerkissie wat hulle wegvoer na 'n fantastiese wereld! Kan die
maats vir Trixi die feetjie help om koning Kieliebaard se 1000ste
verjaardagpartytjie van koningin Gorina se aaklige weerligstraal te
red?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!