Katrientjie is 地 opwindende verhaal van 地 jong meisie wat
vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur 地
bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die
baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek
raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel
in Duitsland gaan bly. In Die kralebruid word Isa deur die
Ouni-stam op 地 eiland grootgemaak en aan 地 ontdekkingsreisiger
gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou
met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is
teenoor haar nie. Boonop lyk dit of hy in die beeldskone Belinda
belangstel . . .
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!