Nomme 20 Delphi Straat (of Delphi Straat 20) is 'n versameling van
beide Kaaps-en Standaard Afrikaanse gedigte wat aanvanklik as
performance poetry vorm aangeneem het. Die gedigte reflekteer die
ervaringe en gedagtes van die digter uit haar tienerjare en as
eerste generasie student. Dit speel af in Elsiesrivier en die titel
is verwysend na die huis en straat waarin sy grootgeword het, maar
sinspeel ook op die tema van bendegeweld. Die gedigte is ook die
stories van die mense van Elsiesrivier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!