In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo en haar twee susters
die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy
wil nie ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten
spyte van aanloklike aanbiedinge. Wat skuil agter die hoe
aanbiedinge? In Laat somer trek Elizabeth Meyer, ’n geskeide vrou,
stad toe om ’n nuwe lewe te begin. Sy moet ’n duur prys betaal vir
haar gemoedsrus, maar dan vind sy uiteindelik geluk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!