0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Voetspore 2 - 'n Kookboek Vir 4x4 Entoesiaste (Afrikaans, Paperback): Johan Badenhorst, Alma Badenhorst Voetspore 2 - 'n Kookboek Vir 4x4 Entoesiaste (Afrikaans, Paperback)
Johan Badenhorst, Alma Badenhorst 1
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R292 Discovery Miles 2 920 Ships in 2 - 4 working days

Voetspore is ’n dokumentęr-avontuur op SABC 2. Johan Badenhorst en sy makkers het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank aanbetref. Wie kan gaan krokodille kyk of ’n voertuig uit die modder sleep op ’n leë maag?

Johan en Alma het uit ondervinding die resepte en beplanningslyste saamgestel. Alle resepte dui die voorbereidings- en gaarmaaktyd aan – sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die resepte is eenvoudig maar watertand-lekker, alles saamgestel uit die beplande inkopies.

Hoogtepunte in die nuwe uitgawe sluit in Keniaanse Vermicelli brood, Pangebraaide oester, Hoenderflambe in whiskey en Cajun Kabeljou. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie – en is net so belangrik soos jou domkrag, spaarwiel en sleeptou.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bostik Clear Gel (25ml)
R44 Discovery Miles 440
Condere Plus 32'' HD LED Smart TV
R3,999 R2,549 Discovery Miles 25 490
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R369 Discovery Miles 3 690
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R663 Discovery Miles 6 630
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R662 Discovery Miles 6 620
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990
Staedtler 14cm Multi-Use Scissors (Right…
R23 Discovery Miles 230
First Dutch Brands 12in Hanging Basket…
R120 Discovery Miles 1 200
The Hannibal Lecter Trilogy
Anthony Hopkins, Edward Norton, … Blu-ray disc  (1)
R564 Discovery Miles 5 640
VELCROŽ Stick On Squares (25mm)(24 x…
R119 Discovery Miles 1 190

 

Partners