|
Showing 1 - 2 of
2 matches in All Departments
Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is
om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit
geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat
met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!)
is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente
vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied
vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! -
elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne
te lees, is hulle gereed om saam met die innemende
Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste
spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry
en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek
vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.