0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • R1,000 - R2,500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Die Geesteswęreld (Afrikaans, Paperback): Isak Burger Die Geesteswęreld (Afrikaans, Paperback)
Isak Burger
R149 R137 Discovery Miles 1 370 Save R12 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Elke mens het deel aan twee węrelde: die fisiese węreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswęreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswęreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.

In Die geesteswęreld werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike węreld rondom ons. Hy fokus op vyf hoofdele:

• Die realiteit van die geesteswęreld
• God en die geesteswęreld
• Die engele
• Satan en sy demone
• Die gelowige en die geesteswęreld

Isak Burger wys gelowiges in hierdie boek daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswęreld en wat daarin gebeur, want dit raak ons elkeen.

Veilig In Sy Hand - Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak (Afrikaans, Paperback): Isak Burger Veilig In Sy Hand - Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak (Afrikaans, Paperback)
Isak Burger
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak

Ons staan vandag voor geweldige probleme en uitdagings – ekonomies, polities, moreel, noem maar op. ’n Mens wil-wil moed verloor.

Tog is daar geen rede tot wanhoop nie. Want, sę Isak Burger, God self gee ons die versekering dat Hy by ons is. Ons is nie alleen nie. Deur sy Gees is Hy daagliks by ons en deur sy Woord lei Hy ons. Ons kan op God vertrou in elke situasie waarin ons ons bevind.

Stap in die 365 dagstukke van Veilig in sy hand deur die Bybel en ervaar opnuut hoe God by sy kinders is. Vind bemoediging vir die tye wanneer jy eensaam voel, ver van God af voel, voor groot besluite te staan kom, wonder oor God se ewigheidsplan of bloot net weer jou verhouding met God wil verdiep. Jy sal tot ’n nuwe ervaring van God se teenwoordigheid en leiding kom en die lewe met nuwe hoop en moed tegemoetgaan.

God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Afrikaans, Paperback): Isak Burger God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Afrikaans, Paperback)
Isak Burger
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing van terminale siekte en kreupelheid?

Isak Burger vertel in God se wonderbaarlike genesingskrag 11 verstommende ware verhale van gewone mense vir wie daar opreg gebid is en wat bonatuurlik genees is. Saam met die ware verhale van mense wat persoonlik wonderbaarlike wonderwerke beleef het, praat Isak oor die aard van wonderwerke, wonderwerke in die Bybel en die mite dat God en die wetenskap altyd teenoor mekaar gestel moet word.

Dié ware verhale van bonatuurlike genesings sal elkeen wat dit lees, verseker dat jý as gelowige Hom ook kan vra om die onmoontlike te doen. Soms sę Hy ja ...

God se wonderbaarlike genesingskrag getuig van die genade, liefde en genesingskrag van God – Hy wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is.

The Fire Falls in Africa (Paperback): Marius Nel, Isak Burger The Fire Falls in Africa (Paperback)
Marius Nel, Isak Burger
R1,798 Discovery Miles 17 980 Ships in 10 - 15 working days
Not Do But Done - Living from the completed work of Christ (Paperback): Isak Burger Not Do But Done - Living from the completed work of Christ (Paperback)
Isak Burger; Alan Platt
R308 Discovery Miles 3 080 Ships in 10 - 15 working days
Die eerste 5 minute na die dood vir kinders - Wat gebeur wanneer 'n mens sterf? (Afrikaans, Book): Isak Burger Die eerste 5 minute na die dood vir kinders - Wat gebeur wanneer 'n mens sterf? (Afrikaans, Book)
Isak Burger
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Artificial Intelligence Applications in…
Pantea Keikhosrokiani, Moussa Pourya Asl Hardcover R8,676 Discovery Miles 86 760
Learn to Use Microsoft Word 2016
Michelle N Halsey Paperback R730 Discovery Miles 7 300
Usability - Nutzerfreundliches…
Markus Beier, Vittoria Von Gizycki Hardcover R1,424 Discovery Miles 14 240
Word 2016 For Professionals For Dummies
D. Gookin Paperback  (1)
R672 Discovery Miles 6 720
Ebi's Visual Guide - Beginner Microsoft…
Ebitari Isoun Larsen Paperback R571 Discovery Miles 5 710
Word 2019 Beginner
M. L. Humphrey Hardcover R593 Discovery Miles 5 930
Word for Beginners
M. L. Humphrey Hardcover R585 Discovery Miles 5 850
Text Processing for Students - using…
Ina Koys Paperback R196 R182 Discovery Miles 1 820
Konzeptmanagement - Interaktive Medien…
Kerstin Osswald Hardcover R1,647 Discovery Miles 16 470
Topic Maps - Semantische Suche Im…
Richard Widhalm, Thomas Muck Paperback R1,804 Discovery Miles 18 040

 

Partners